Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
maar
dit is kos wat die kwaliteit van jou tyd op
aarde bepaal.
Hoe jy voel, fisies of emosioneel, het altyd
eerstens met kos te doen. Wat jy eet bepaal
hoe [...] aangesien die watergebruiker se beskermde gebruiksregte beperk word tot dit wat
fisies tydens die twee jaar periode uitgeoefen is.
In gevalle waar die waterv [...] geweldige
voordele inhou.4
Wat hier belangrik is, is dat silika die selwande
fisies versterk, wat die indringing van die patogeen moeiliker maak5, maar ook