Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
swamdodende en fungistatiese eienskappe
wat dit hoogs effektief maak as kontak swamdoder. Agri-Cure SP lewer ook goeie genesingseienskappe wat gevestigde [...] van 1946
geregistreer.
Hoe werk Agri-Cure SP?
Met Agri-Cure SP het ons kontak en genesende
swamdoder-eienskappe as gevolg van sy veelvuldige werkingswyses [...] veroorsaak en groei staak.
4. Metielkarbonaat-film
Sodra Agri-Cure SP in kontak kom met die
oppervlakte van ’n betrokke plantgewas, sal
die produk met die