Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
saad wat hy plant. Die grondslag van suksesvolle sojaboonverbouing is die vestiging van
’n goeie stand wat beteken genoeg plante wat
gelyk opkom en eweredig [...] ten einde onnodige standverliese te
voorkom en gesonde plante eweredig te vestig.
Sukses begin inderdaad met die saad wat jy
plant – veral wanneer daardie [...] sojaboonsaad die beste moontlike kans om suksesvol
te ontkiem, op te kom en te vestig.
APRON® XL en CELEST® XL, saam bekend as
APRON® Plus Beans, is die swam