Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
ondergrond, wat
waterperkolasie nog verder belemmer. Geen
wortelontwikkeling vind onder 20 cm plaas in
hierdie boord nie, wat lei tot die verdere probleem [...] effek daarvan op wortelontwikkeling. Ons sien hier die wortelontwikkeling vind slegs in die boonste 20 cm plaas, met geen wortels sigbaar onder dit nie [...] plantgewas, sal
die produk met die oppervlakte begin reageer.
Die reaksie vind plaas tussen die kaliumbikarbonaat in AgriCure SP en die ontblote metielgroepe