Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
die beskerming beperk word tot die
wyse waarop, die doel waarvoor en die mate
waartoe die watergebruik inderdaad oor daardie twee jare uitgeoefen is. Vir [...] stand gebring is) geskied, word
die nagaan van watergebruiksregte tot ’n mate
vergemaklik deur die feit dat daar waarskynlik
rekords van die geskeduleerde [...] Suid-Afrika se toekomstige landskap gaan
wees. Die eintlike vraag is tot watter mate die
ANC se stem gaan daal – gaan die ANC iewers
tussen 45% en 50% van die