Koppert, trotse nuwe eienaars van Vital Bugs
September 26, 2024
Lushof Insektariums was die eerste besigheid van sy soort in privaat, met o.a. Aphytis lingnanensis , Chilocorus nigritus en ander predatoriese kewers. Sy [...] aangesluit, waarna die naam in 2008 verander is na Vital Bugs cc. Vir meer as 30 jaar het Vital Bugs ‘n groot impak gehad op biologiesebeheer in Suid-Afrika