Tripar-C, die uiters effektiewe natuurlike vyand van FCM
August 4, 2026
cryptophlebiae ) is die uiters effektiewe natuurlike vyand van FCM (“false coddling moth”). Die geel parasitiese wespe is dalk besonders klein, maar is boere se [...] en Litchi-mot ( Cryptophlebia peltastica ) effektief te beheer. Tripar-C is inheems tot Suider-Afrika en kan FCM kontaminasie met 50% - 70% verminder [...] insluitend avokado, sitrus, makadamia, druiwe, litchi, steenvrugte en granate, is Tripar-C ‘n ideale toevoeging vir ‘n susksevolle strategie vir geïntegreerde