CeraSulfur – jou nuutste biologiese wapen!
September 26, 2024
CeraSulfur – jou nuutste biologiese wapen! CeraSulfur® is Koppert se nuutste toevoeging tot die span! Die hoogs effektiewe biologiese swamdoder teiken [...] teiken poeieragtige skimmel, sowel as verskeie swamsiektes, sekere myte en blaaspootjie. Met ‘n unieke vloeibare formulasie bied dit uitstekende blaarbedekking [...] ing. CeraSulfur® bied ‘n geen-MRL oplossing vir ‘n wye verskeidenheid gewasse, insluitend boordgewasse soos avokado, sitrus, tafeldruiwe, wyndruiwe, s