'n Gunstige ekosisteem vir pesbeheer
August 31, 2024
beheer as volhoubare benadering tot ons hedendaagse landboupraktyke kan beskryf word as pesbeheer wat fokus om die natuurlike vyande van die peste te bevorder [...] (voordelige predatore of insekte) sluit lieweheersbesies, glasogies, predatoriese myte en parasitiese wespes in. Die sleutel tot sukses in volhoubare biologiese [...] biologiese beheer is om ‘n gunstige omgewing te skep wat die groei van die voordelige insekpopulasies ondersteun en die vestiging van die predatore in die omgewing