Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
wanneer daardie saad met
CRUISER® Plus Beans behandel is.
Syngenta se nuwe kombinasiesaadbehandeling genaamd CRUISER® Plus Beans is ’n deurbraak in voorkomende [...] beskerming selfs
wanneer die grond relatief droog is.
Al drie middels in CRUISER Plus Beans –
CRUISER® White, APRON® XL en CELEST® XL –
kan saam met rhizobium [...] ktore wat gewoonlik
vroeg in die seisoen voorkom, te weerstaan.
CRUISER® Plus Beans verbeter ook wortelontwikkeling met die gevolg dat saailinge water