Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
“ek sloof my af vir my familie”.
Dit is natuurlik ’n klomp nonsens en ek wonder
of jy jouself regtig glo as jy dit sê. Jou familie
soek jóú, nie jou geld [...] bedoel om ’n regsdokument te wees nie, eerder ’n dokument
wat sorg dat die familie saamstem oor kritiese
aspekte van hoe die familieboerderybesigheid
suksesvol [...] ghede in die Wes-Kaap
wat hier na die 8ste of 9de geslag steeds in
die familie is, word bestuur op die basis dat
die plaas nooit verdeel word nie, maar