Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
gee.
Agri-Cure SP is ook ’n voedselgraad-aktiewe
bestanddeel wat beteken dat Agri-Cure SP
’n 0-dag weerhoudingsinterval het. Die halfleeftyd van Agri-Cure [...] bekamp. Hierdie groen chemie
tegnologieë is in ons Agri-Cure SP en SBF555
produkte vasgevang.
Agri-Cure SP is ’n hoogs gevorderde groen
chemie tegnologie [...] gebruik
as ’n swamdoder onder Wet 36 van 1946
geregistreer.
Hoe werk Agri-Cure SP?
Met Agri-Cure SP het ons kontak en genesende
swamdoder-eienskappe as gevolg