Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
ook tot saadverrotting lei of veroorsaak dat sojabone stadiger
opkom en minder groeikragtig is. Die gevolg is
dat ontkiemde saad en saailinge langer aan [...] Dit is dus noodsaaklik dat ons ’n geïntegreerde benadering volg om weerstand-opbou
te bestuur.2
Asanzi et al. (2015) het bewys dat worteltoegediende kal [...] steeds in
die familie is, word bestuur op die basis dat
die plaas nooit verdeel word nie, maar dat
(gewoonlik) die oudste seun alles kry. Hiervolgens word