Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
In die geval van oorbesproeiing bevat
die gronde gewoonlik ’n beperkende faktor wat
indirek lei tot daardie besproeiingsverwante
kwale. Daardie probleme [...] dreinering en blokuitleg nie.
Sinvolle besluite rakende al hierdie kritiese
faktore kan slegs op een manier geneem word
en dit is met die inligting wat verkry [...] impak van grondgedraagde
siektes en grondinsekte tydens planttyd, is
alles faktore wat probleme vir produsente
kan veroorsaak.
Oor die afgelope paar jaar het