Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
grondklassifikasie te illustreer.
Maar, dit moet wel genoem word dat ’n groot
persentasie van boorde in die verlede sonder
insiggewende grondklassifikasie [...] geformuleer deur fosforigsuur met
81,4
87,2
40 X VERGROTING
Figuur 3: Links: Groot groeilamelle met hoë konsentrasie op die rand van die druppel.
Regs: Klein [...] verdigting van Soetdoring en
Prosopis is besig om die produksiepotensiaal
van groot dele van ons land (en buurlande) se
natuurlike weidingspotensiaal te benadeel