Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
voedsel. Hierdie groen
chemie is effektief om geteikende siektes te
beheer en lang nawerkingstyd te gee.
Agri-Cure SP is ook ’n voedselgraad-aktiewe
bestanddeel [...] bult ’n kiembuis uit. By die groeipunt
strek die selwand voortdurend om ’n lang hipale buis te produseer.
Deur Cloete Rossouw en S.B. Coetzee
MBFi
Na Agri-Cure [...] wanneer dit gemeng of vervoer word.
Die laaste uitdaging van glifosaat is die lang
opnameproses wat nodig is vir effektiewe
onkruidbeheer. Omgewingstoestande