Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
selfoon per dag? Dit is aansienlik
meer, maar gestel die gemiddelde persoon kyk
net een uur TV per dag is dit 365 ure per jaar,
of 15 volle dae!!! (Twee ure per [...] dit by my ouers geërf, my kinders
laat my stres, dit is my stresvolle werk…
Net jy en jy alleen bepaal egter jou eie
gesondheid. Gaan jy ’n steunpilaar vir [...] hulle kan die werk doen waarvoor
hulle geskep was.
Natuurlik is die teendeel net so waar.
Begin jy elke dag deur dankie te sê vir alles
waaroor jy dankbaar