Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
met raad en daad by te staan.
Ons is een groot familie, ’n hegte eenheid en span, en ons glo ten volle in spanwerk en saamwerk.
Ons huil saam en jubel saam [...] swak beriggewing en moord en doodslag
(en fake news) op sosiale media? Luister jy na
negatiewe doom and gloom praatjies, alles wat
stres en angstigheid aanhelp [...] Die indringing en verdigting van Soetdoring en
Prosopis is besig om die produksiepotensiaal
van groot dele van ons land (en buurlande) se
natuurlike we