Kweek gesonde ekosisteme vir volhoubare pesbeheer
August 4, 2026
(voordelige predatore of insekte) sluit lieweheersbesies, glasogies, predatoriese myte en parasitiese wespes in. Die sleutel tot sukses in volhoubare biologiese [...] biologiese beheer is om ‘n gunstige omgewing te skep wat die groei van die voordelige insekpopulasies ondersteun en die vestiging van die predatore in die omgewing [...] te floreer en effektief te kan bydra tot pesbeheer. Lees die volle artikel in Agri Lowveld: https://heyzine.com/flip-book/64e074b593.html#page/37