Laeveld_Agrochem_GROEI_20_-_Winter_2022.pdf
hieronder (Voorbeeld 2, sien volgende
bladsy) geïllustreer – die gewas is sitrus. Geen
operdwalle is geskep nie. Dit is ’n sandleemtekstuur Clovelly, met tot 40% [...] die verharding van die ondergrond, wat
waterperkolasie nog verder belemmer. Geen
wortelontwikkeling vind onder 20 cm plaas in
hierdie boord nie, wat lei tot [...] sien hier die wortelontwikkeling vind slegs in die boonste 20 cm plaas, met geen wortels sigbaar onder dit nie (geologiese pik verteenwoordig die boonste