Skip to content

Tripar-C, die uiters effektiewe natuurlike vyand van FCM

August 04, 2026

Tripar-C, die uiters effektiewe natuurlike vyand van FCM

Tripar-C (Trichogrammatoidea cryptophlebiae) is die uiters effektiewe natuurlike vyand van FCM (“false coddling moth”). Die geel parasitiese wespe is dalk besonders klein, maar is boere se beste wapen om die eiers van FCM (Thaumatotibia leucrotreta – voorheen Cryptophlebia leucrotreta), MNB (“macadamia nut borer” - Thaumatotibia batrachopa), en Litchi-mot (Cryptophlebia peltastica) effektief te beheer. Tripar-C is inheems tot Suider-Afrika en kan FCM kontaminasie met 50% - 70% verminder, indien dit korrek volgens tegniese riglyne gebruik word. Met ‘n wye groep teikengewasse, insluitend avokado, sitrus, makadamia, druiwe, litchi, steenvrugte en granate, is Tripar-C ‘n ideale toevoeging vir ‘n susksevolle strategie vir geïntegreerde pesbeheer.

Lees die volle artikel in Agri Lowveld: https://heyzine.com/flip-book/64e074b593.html#page/29

Need help?