'n Gunstige ekosisteem vir pesbeheer
August 31, 2024
intensiewe onkruidbeheer toegepas word. Die plante dien dan as alternatiewe voedselbron (by-voeding), trek-plant vir peste, skuilplek en gunstige broeiplek [...] gebruik hulle reeds Lobularia saam met ‘n wye reeks ander plante om lae heinings en areas van plante te vestig met lang blomperiodes reg deur die seisoen. [...] benadering gevolg word. Aparicio, et al. (2021:114) staaf dat die toevoeging van plante wat gunstig is vir insekte die predatoor of natuurlike vyand getalle ook