'n Gunstige ekosisteem vir pesbeheer
August 31, 2024
parasitiese wespes in. Die sleutel tot sukses in volhoubare biologiese beheer is om ‘n gunstige omgewing te skep wat die groei van die voordelige insekpopulasies [...] Die maklikste en mees effektiewe manier om natuurlike vyande te ondersteun is om diverse plantspesies te vestig in en om gewasse, veral waar monokultuur [...] bestuiwing en ook om blaaspooitjie, witvlieg en spinmyt predatore wat vrygelaat is te help vestig en om as ‘n alternatiewe voedselbron te dien. In ‘n studie