CeraSulfur – jou nuutste biologiese wapen!
September 26, 2024
CeraSulfur – jou nuutste biologiese wapen! CeraSulfur ® is Koppert se nuutste toevoeging tot die span! Die hoogs effektiewe biologiese swamdoder teiken poeieragtige skimmel, sowel as verskeie swamsiektes, sekere myte en blaaspootjie. Met ‘n unieke vloeibare formulasie bied dit uitstekende blaarbedekking. CeraSulfur® bied ‘n geen-MRL oplossing vir ‘n wye verskeidenheid gewasse, insluitend boordgewasse soos avokado, sitrus, tafeldruiwe, wyndruiwe,