'n Gunstige ekosisteem vir pesbeheer
August 31, 2024
Bewarings biologiese beheer as volhoubare benadering tot ons hedendaagse landboupraktyke kan beskryf word as pesbeheer wat fokus om die natuurlike vyande van die peste te bevorder sodat hulle die pespopulasies kan beheer. Die natuurlike vyande (voordelige predatore of insekte) sluit lieweheersbesies, glasogies, predatoriese myte en parasitiese wespes in. Die sleutel tot sukses in volhoubare biologiese beheer is om ‘n gunstige omgewing te skep wat